Netjiese 2-slaapkamer woonstel met ingeboude kaste en 1 badkamer. Oopplan-sitkamer en eetkamer met skuifdeur na buite wat na n lapa het, ideaal vir ontspanning of onthaal.
Die kombuis het ingeboude kaste en buite is daar n privaat binnehof met n wasgoedlyn.Dubbele motorafdakke bied veilige parkeerplek, en die eiendom is troeteldiervriendelik.
Eenheid het Prepaid elektrisiteit. Water uitgesluit. Deposito: R6 500.
Huuraansoek is onderhewig aan 'n suksesvolle kredietondersoek en n vorige huur verwysing.
Beskikbaar vanaf 1 Augustus 2026.
Kontak vandag om n besigtiging te reel.